stof tot stof, stof tot nadenke
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seŽninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Skakelblad na Die Afrikaanse forum

Tuisblad

Al het die Afrikaanse Forum vir Stof eensydig verwerp, het hy nie die Forum verwerp nie en sal hy dit ook nooit doen nie. Hier kan jy uiteenlopende woordkunstenaars ontmoet wat jou weer passievol lief vir jou taal gaan maak.

Klik op die logo hieronder om die Forum te besoek en so jou taalervaring 'n hupstoot te gee.

© Stof