stof tot stof, stof tot nadenke:
'n stowwerige gegriffel
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Rene se musiek betower jou binne oomblikke
Artikels Indeks
Stof se Tuisblad
Kopiereginligting

René wen harte net waar sy optree deur nostalgie en ervaring suksesvol te inkorporeer in treffende musiek. Haar eie komposisies roer, haar vertolkings hou aandag gevange en haar verhoogpersoonlikheid verseker dat almal haar net wil ontmoet. Maar seker jy doen navraag oor haar, haar besondere musiektalente en haar album wat beskikbaar is en deur 'n epos aan haar te stuur en navraag oor haar skedule en album te doen.

Daar is nog enkele eksemplare van Rene se jongste album, Jy's die rede, beskikbaar. As jy wil navraag doen oor haar album en haar optredes of haar wil bespreek vir jou geleentheid, stuur 'n epos aan haar. Jy sal beslis nie teleurgesteld wees nie. Rene herdefinieer nostalgie tot 'n vlak waaroor ander net kan droom.

© Stof 2008/08/01

Kopieregkennisgewing:
Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.

.