Totiusdal Poskantoor is klein, maar effektief. Probleme wat verskeie ander groter poskantore nie kon oplos nie, is almal deur deur bemiddeling van Totiusdal opgelos. Ek het rede om te glo dat die Poskantoor sy top presteerders daar aanstel.
Mag totiusdal Poskantoor se personeel, ander takke motiveer tot soortgelyke uitnemende diens.