|
|

stof tot stof, stof tot nadenke: 'n stowwerige gegriffel
|
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!
|
Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
|
| | | |
Vader gee om vir Stof
Profesie ontvang in Augustus en September 2016 via verskeie persone.
|
|
| | |
|
Met dank aan veral Hansie Smit, Cobus van der Westhuizen en Cobus Siebrits vir hul gehoorsaamheid om die drears te wees.
DIE GROOTSTE PROFEET - Jy is die GROOTSTE PROFEET van jou eie lewe en TOEKOMS. Mense wag dikwels vir ‘n groot internasionale PROFEET om oor hulle te profeteer, maar hulle vergeet die krag van hulle EIE WOORDE. Die WOORD sê: “Dood en LEWE is in die mag van die TONG; en elkeen wat dit graag gebruik, sal die VRUG daarvan eet” (Spreuke 18:21). As jy sukses en GELUK SPREEK oor JOUSELF, sal jy sukses ‘eet’ en jy sal versadig word deur jou SUKSES. Jy weier om negatiwiteit te spreek. Niemand kan jou DWING om negatief te praat nie. JY alleen KIES jou WOORDE … positief of negatief. Jyself is die DINAMIESE PROFEET van die ALLERHOOGSTE in jou eie lewe en omstandighede. Jy sal groter dinge AANSKOU as ooit tevore, sê die HERE, want jy verstaan die KRAG van jou WONDERWERK-WOORDE. Dankie JESUS. Amen.
SO EENSAAM - Soms voel jy EENSAAM in die middel van die SKARE. So geïsoleerd … in jou eie wêreld vasgevang. Hoe kan jy verwag ander moet jou VERSTAAN, want jy verstaan nie eers JOUSELF nie. Jy smag na BEGRIP, sekuriteit en intimiteit. Jy droom oor VERVULLING en oor vrede … opregte ‘KONNEKSIE’ en onvoorwaardelike AANVAARDING. Maar hoor mooi, sê die HERE. Mense is belangrik … maar mense kan nie die LEEMTE volmaak wat net EK kan VUL nie. Ek belowe jou, Ek sal vir jou MEER GEE as wat jy gevra het … menslike NABYHEID … maar meer as dit ... GODDELIKE NABYHEID. Jy is GESKAPE vir LIEFDE en GELUK. Ek gee dit vir jou, sê die HERE. Dankie JESUS. Amen.
|
|
EK is die VOORSIENER in al jou FINANSIES, sê die HERE. Dankie VADER dat ek nou SPESIAAL vir al my KOSBARE Vriende en Vennote aan U kan OPDRA. Ek bid ook Spesiaal U SEËN af oor hulle FINANSIES. EK SORG vir die MOSSIES, en EK sorg ook vir JOU, sê die HERE. Dis wat die WOORD sê: WERP al julle BEKOMMERNIS op HOM, want HY SORG vir JULLE (1 Pet. 5:7). Ek sorg ook vir JOU met Goddelike PLANNE, geleenthede, KONTAKTE, kreatiwiteit, wysheid en OPLOSSINGS. Wees wakker vir NUWE MANIERE van VOORSIENING in jou FINANSIES. Kyk wyer. Kyk VERDER. Kyk dieper. Kyk hoër. Kyk selfs reg onder jou neus. Ek gaan op MANIERE werk in jou FINANSIES wat vriend en vyand gaan verstom. In GELOOF is jy GEREED daarvoor. Dankie JESUS. Amen.
EK bepaal jou IDENTITEIT, sê die HERE ... nie die wêreld nie. Nie wat ander MENSE van jou sê of dink nie. Daarom is jy NOOIT ‘n slagoffer van ander mense se OPINIES van jou nie. Jy is wie EK SÊ jy is. As Ek sê jy is SPESIAAL en KOSBAAR, dan is jy SPESIAAL en KOSBAAR. Daarom kan ander mense jou nie in ‘n BLIK druk of jou in ‘n donker GAT laat sit nie. Jou IDENTITEIT is nie in hulle hande nie. EK IS jou ware IDENTITEIT, sê die HERE. Dis Ek wat jou gebring het tot waar jy vandag is. Ek is jou ANKER en jou BLYDSKAP. Jou ROTS en jou REDDER. Daarom is jy OPGEWONDE oor jou VERLOSSER en MEESTER. Dankie JESUS. Amen.
Ek BID nou Spesiaal vir jou DROEFHEID en SMART. Jou Hart is STUKKEND gebreek. Maar JESUS Self vee jou TRANE af. Ek slaan op hierdie oomblik My ARMS om jou en VERTROOS jou, sê die HERE. Mense het vir jou dinge gesê wat jou BITTERLIK seergemaak het. Maar dis NIE die waarheid nie. Ek trek jou ROU-KLERE uit en trek weer vir jou Feesklere aan, sê die HERE (Jes 61:3)! Jy sal weer sing en dans van vreugde. Ek HERSTEL jou Selfbeeld en jou Menswees. Jou Vrede en jou blydskap. Ek spesialiseer in die HEELMAAK van GEBROKE harte. Ontvang nou My VREDE en RUS! Dis Ek wat jou HERSTEL. Dankie JESUS! Amen
Ek wil graag die Woord oor JOU proklameer, JY wat nou hierdie raak lees:
Dat jy sal wees WIE Vader God bedoel het jy moet wees...
Dat jy Sy Woord oor jouself sal begin uitspreek en dit jou eie sal maak...
Dat elke Skrifwoord wat jy al ooit gelees het vir jou sy volle betekenis sal kry...
Dat net die Here se goedheid en guns jou sal volg AL die dae van jou lewe...
Dat jy jouself sal losmaak van wat agter is, en jouself sal uitstrek na dit wat voor jou lê...
Dat jy die toekoms en verwagting wat Vader vir jou het, nie sal mis nie, maar dit met blydskap sal ontvang...
Dat jy helemal vervul sal word met die volheid van God...
Dat jy sal groei en jou geloof sal toeneem en dat jy sterker sal word in die Here, elke dag...
Dat jy veral die Vrug van die Gees sal uitleef en dit sal uitvloei deur jou lewe, as getuienis van wat Hy als vir jou gedoen het...
Dat jy sal besef en beleef hoe Hy vir jou oneindig meer doen as wat jy ooit kan bid of dink...
EK sal by jou STAAN in jou SWAKSTE uur, sê die HERE. Wanneer jy nie meer SELF kan loop nie, sal Ek jou DRA. Wanneer jy VERWARD is, sal Ek vir jou RAAD gee. In jou HARTSEER, sal Ek jou VERTROOS. In jou siekte, is Ek jou GENEESHEER. In jou behoefte, is Ek jou VOORSIENER. In jou eensaamheid, is Ek jou METGESEL. Wanneer jy bang is, hou Ek jou VAS, sê die HERE. Jy is MYNE vir ewig. Dankie JESUS. Amen – “GENESING-SIRKEL”
Elke DAG is vir ons 'n WONDERWERK-DAG. Elke dag ONTVANG jy ‘n vars Wonderwerk-WOORD. Ek stuur vir jou ‘n WOORD van GENESING, sê die HERE! 'n Woord van VOORSIENING en Goddelike SORG. Die vyand vlug vir My WOORD. Die WAARHEID maak altyd VRY. Elke dag is ‘n Goddelike WOORD-Dag. Ek het My Woord vir jou gestuur om jou te GENEES. Dis BEMAGTIG jou. Dit BEVESTIG jou ware IDENTITEIT in MY, sê die HERE. Dis ‘n Woord van VERGIFNIS en RESTOURASIE. Dit maak jou KALM en RUSTIG. Dis 'n Woord wat jou BEMOEDIGING en OPTEL. Dit LEER jou. Dis 'n INSPIRASIE-Woord. ‘n HEELMAAK-WOORD. Dis ‘n Woord van HELDER denke en OPENBARINGS-KENNIS. 'n Woord van wysheid en INSIG. Dis 'n Woord van FINANSIËLE deurbraak en VOORSIENING in al jou BEHOEFTES. BEVRYDING en verlossing. Die WOORD is SAAD en is besig om vir JOU ‘n 100-voudige OES op te lewer. Dankie JESUS. Amen
EK gee TERUG wat die vyand probeer steel het, sê die HERE. Ek maak HEEL wat stukkend is. Ek HERSTEL jou GRONDGEBIED. Ek stort opnuut My VOORSIENING en SEËNINGE oor jou uit. Ek lig jou op na ‘n HOËR VLAK in My. Jy voel VEILIGER as ooit. Jy voel GELIEFD en SPESIAAL. Jy is RUSTIG en KALM, want Ek SORG vir jou. Dankie JESUS. Amen
DANKIE JESUS vir U radikale INGRYPING in hierdie KOSBARE mens se lewe. U het ‘n Spesiale PLAN en DOEL met die PERSOON wat nou hier lees. Ek het nog nooit My DROOM oor jou laat VAAR NIE, sê die HERE. My planne vir JOU is planne van VOORSPOED … en nie van TEËSPOED nie. Om vir JOU ‘n HOOPVOLLE TOEKOMS te gee (Jer 29:11). Moenie toelaat dat die GERAAS van negatiewe omstandighede jou DOOF maak vir My STEM nie, sê die HERE. Negatiewe omstandighede gaan verby, maar MY WOORD oor JOU bly vir EWIG. Jy sal nie HANDDOEK ingooi nie. Jy WEIER om negatief te SPREEK. Ja, hou aan om POSITIEF te BELY oor jouself en jou FAMILIE. Jou FINANSIES en GESONDHEID. Jou BESKERMING en TOEKOMS. Ja, jy sal sekerlik die VRUGTE daarvan pluk. Jy is GEMERK vir My GOEDHEID en GUNS oor elke faset van jou lewe. Dankie JESUS. Amen.
EK gee TERUG wat die vyand probeer steel het, sê die HERE. Ek maak HEEL wat stukkend is. Ek HERSTEL jou GRONDGEBIED. Ek stort opnuut My VOORSIENING en SEËNINGE oor jou uit. Ek lig jou op na ‘n HOËR VLAK in My. Jy voel VEILIGER as ooit. Jy voel GELIEFD en SPESIAAL. Jy is RUSTIG en KALM, want Ek SORG vir jou. Dankie JESUS. Amen – “SALWING-SIRKEL”
You are entering a zone where the favor and blessings of God are about to overtake your life. What God has for you in this upcoming season cannot be compared to what your eyes have seen in the past. It's going to be awesome!!
Profeteer lewe oor jou droë bene.
“Toe sê Hy vir my: Mensekind, kan hierdie bene lewendig word? En ek antwoord: Here Here, U weet dit. Daarop sê Hy vir my: Profeteer oor hierdie bene en sê vir hulle: Dor bene, hoor die woord van die Here! So spreek die Here Here tot hierdie bene: Kyk, Ek bring gees in julle in, sodat julle lewendig kan word.”
ESÉGIËL 37:3-5 AFR53
• Geliefdes lyk jou omstandighede, jou siekte, jou finansies, jou besigheid, jou huwelik of jou werks omstandighede soos hierdie droë bene.
• Ek wil jou aanmoedig om nie negatief te word of mismoedig te voel oor jou omstandighede nie. Maak vandag en die naweek tyd en profeteer die woord van God oor jou lewe en omstandighede.
• Die Here wil jou leer en lei om die dinge wat nie bestaan te roep asof hulle bestaan so profeteer jy lewe oor jou omstandighede.
• “soos geskrywe is: Ek het jou ’n vader van baie nasies gemaak — voor die aangesig van God in wie hy geglo het, wat die dode lewend maak en die dinge wat nie bestaan nie, roep asof hulle bestaan.” ( Rom4:17)
Gebed: Here lei my om te profeteer oor my omstandighede, om lewe te spreek or my droë bene en die dinge te roep wat nie bestaan asof hulle bestaan. In Jesus naam. Amen
Finances Flowing Like Water! by Rene Picota
“For I know the plans I have for you,” declares the Lord, “plans to prosper you and not to harm you, plans to give you hope and a future.” -Jeremiah 29:11
The Spirit of the Lord told me to tell you today that your finances are about to flow like water! The hindrances around the finances are being removed right now! Every limitation is falling away. The Lord is releasing His angels of finances to go bring you the finances you need. All you need to do is believe. If you have any doubt the Bible says you won’t receive. The Lord says He is the one who makes you rich and He adds no sorrow with it! Read this full article by clicking the link below.
http://spiritfuel.me/finances-flowing-like-water/
VERKLAAR saam met my oor JOUSELF: Ek is die ontvanger van Goddelike GUNS en OORVLOED. My VADER bedink goeie gedagtes oor MY … gedagtes van VOORSPOED en nie van teëspoed nie … om vir my ‘n HOOPVOLLE TOEKOMS te gee. Ek word AGTERVOLG deur Sy goedheid en guns. Die vee op ‘n duisend heuwels behoort aan my PA. As ons Pa die KONING is, beteken dit sy kinders is PRINSE en PRINSESSE. Ek sien myself nie net as ‘n OORWINNAAR nie, maar MEER as ‘n oorwinnaar deur JESUS CHRISTUS. Dit is my vaste GELOOF en belydenis in JESUS Naam. So sal dit wees! Ek ONTVANG dit met kinderlike GELOOF in die ALLERHOOGSTE. Dankie JESUS. Amen.
DIE GROOTSTE PROFEET - Jy is die GROOTSTE PROFEET van jou eie lewe en TOEKOMS. Mense wag dikwels vir ‘n groot internasionale PROFEET om oor hulle te profeteer, maar hulle vergeet die krag van hulle EIE WOORDE. Die WOORD sê: “Dood en LEWE is in die mag van die TONG; en elkeen wat dit graag gebruik, sal die VRUG daarvan eet” (Spreuke 18:21). As jy sukses en GELUK SPREEK oor JOUSELF, sal jy sukses ‘eet’ en jy sal versadig word deur jou SUKSES. Jy weier om negatiwiteit te spreek. Niemand kan jou DWING om negatief te praat nie. JY alleen KIES jou WOORDE … positief of negatief. Jyself is die DINAMIESE PROFEET van die ALLERHOOGSTE in jou eie lewe en omstandighede. Jy sal groter dinge AANSKOU as ooit tevore, sê die HERE, want jy verstaan die KRAG van jou WONDERWERK-WOORDE. Dankie JESUS. Amen.
Hou kop,wees gefokus en hoor by die Here. Vandag sal jy jou uitkoms,jou verlossing smaak!Wees stil en weet die Here stry vir jou!!
Enkele prentjieprofesië:
.
|