Dawid van Deventer het die groot stap geneem. Sy kunsgallery is verlede Vrydagaand geopen. Dawid nooi jou om te kom inloer by African Art Centre. African Art Centre bied jou 'n verskeidenheid kunswerke van uiteenlopende kunstenaars en 'n gemoedelikheid wat maak dat jy dadelik sal tuis voel. Dawid het ook 'n getuienis, wat jou weer nuwe moed vir die lewe sal gee. Besoek sy webwerf by www.artarc.co.za om jou kennis op datum te bring...