Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
Mammon is doodgeslaan! Die pad vorentoe begin wyer word. My oë is oop en ek sien my Here wink, die einde was toe soveel beter! Nou hou ek my oë op U, en vra u raad oor elke saak. U is my Heer, U is my leier. Ek sal nie weer slingerpaadjies loop nie.
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.