stof tot stof, stof tot nadenke:
'n stowwerige gegriffel
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Noodroep
Artikels Indeks
Stof se Tuisblad
Kopiereginligting

Jy vang my oog
as ek jou groet,
en sê dit gaan so goed.
Maar die skadu's in jou oë
skreeu hard en duidelik uit,
kom help my om my pyn te dra.

© Stof

Kopieregkennisgewing:
Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.

.