stof tot stof, stof tot nadenke:
'n stowwerige gegriffel
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Tyd
Artikels Indeks
Stof se Tuisblad
Kopiereginligting

Op chronometer gebasseer
beplan jy elke oomblik,
tot op mikrosekondes.
En as jy hier oppak,
om huis toe te gaan,
dan lag jy vir jouself,
want dan sien jy meteens,
tyd het 'n ryker definisie
in die ewigheid.

© Stof

Kopieregkennisgewing:
Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.

.