stof tot stof, stof tot nadenke:
'n stowwerige gegriffel
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Kraak
Artikels Indeks
Stof se Tuisblad
Kopiereginligting

Noudat jy weet,
dat 'n gekraakte spieel,
en 'n gebroke psige,
ook tog plek-plek heel is...
Vra ek jou,
waarom sien jy net,
my kraak,
raak?

© Stof

Kopieregkennisgewing:
Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.

.