Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
Aan jou wil ek vra, wie is jy? Waarom sou Hy dit wil, dat jy en ek en ek en jy, vandag hier mekaar se roetes moes kruis? Of was dit bloot maar net om 'n verposing te moes wees, in hierdie psigidiliese gejaag, wat ons lewe noem.
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.