stof tot stof, stof tot nadenke:
'n stowwerige gegriffel
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Glas
Artikels Indeks
Stof se Tuisblad
Kopiereginligting

In jou glashuis
voel jy veilig,
want die lig binne,
maak dat jy nie die duister buite sien.
Tog as jy eendag uitkom
sal jy weet,
kunsmatige lig
het dieselfde klank,
as natuurlike duister.

© Stof

Kopieregkennisgewing:
Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.

.