Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
Met 'n benoude greep om my keel, smag ek in obskure, en donker ure, na 'n hand, wat sonder om te pand, my menswees weer kan heel.
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.