Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
Aan haar wat my weer heel sal maak, pas jouself mooi op tot die dag, dat dit die Vader se wil is, dat ons ontmoet. Daarna sal ek jou koester.
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.