Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
Met jou heuningkwas, gesmeer met soete woorde, is jy besig om jouself te bluf. Jy dink ek is dwaas genoeg, om te val vir jou taai kwaslat.
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.