Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
As jy my vra, waarom ek nie kla, sal ek aan jou wys, my ellelang genadelys. As jy na jou lewe kyk, en dink jy's nie ryk, moet jy weer dink, hoe jy vir ander klink. Elke dag se lewe, elke dag, al sewe, is vol gratis genade, verpak in liefdes-gewade.
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.