stof tot stof, stof tot nadenke:
'n stowwerige gegriffel
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

My maat
Artikels Indeks
Stof se Tuisblad
Kopiereginligting

Jy is vandag in sy arm,
en jou liggaam dra sy kind.
Maar 'n hoekie in my hart is steeds warm,
dra die hoop dat jy my weer sal vind.

© Stof

Kopieregkennisgewing:
Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.

.