Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
'n Liefdeshuis in Moregloed, 'n alleenkaia in in die Magalies, 'n blikwoonwa in 'n agterplaas, 'n swerwer soekend na heimat. Dan wonder ek, waarvoor gebruik Hy, hierdie swerwersbestaan, as vakleerlingskap.
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.