Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
Jy kruis soms my pad, en laat 'n afdruk in my hart. Maar ek weet, as ek jou hart sou vat. bring dit dalk vir ons albei, net smart.
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.