stof tot stof, stof tot nadenke:
'n stowwerige gegriffel
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Kussings
Artikels Indeks
Stof se Tuisblad
Kopiereginligting

Twee kussings op my kooi.
Een om op te slaap,
die ander,
om die gat te vul in my arms,
waar jy,
so goed,
ingepas het.

Waar is jy vanaand?

© Stof

Kopieregkennisgewing:
Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.

.