stof tot stof, stof tot nadenke:
'n stowwerige gegriffel
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Dra
Artikels Indeks
Stof se Tuisblad
Kopiereginligting

Ek kon nie rus,
my gemoed nie sus.
Maar in jou vrag,
kry ek weer krag.

Met almal om my weg,
was dit my voorreg,
dat jy my wou vra,
om jou vrag te kon dra.

© Stof

Kopieregkennisgewing:
Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.

.