Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
Skugter skadu's, plank parkbank, knus koeksister. En as ek deur die waas na wapperwimpers loer, sien ek Cupido wat glimlag, vir Martie en vir Andries.
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.