Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
Met 'n bliksem as my koplamp, en donder as my klopklank, klop ek een stormaand aan jou deur, deur die weer, nat-deurdrenk, om by jou weer waarde te vind.
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.