stof tot stof, stof tot nadenke:
'n stowwerige gegriffel
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Net 'n oomblik
Artikels Indeks
Stof se Tuisblad
Kopiereginligting

In 'n oomblik sonder waak,
staar ek in jou oë,
dan sien jy dit raak,
en sak ek my kop geboë.

Want jy is te waardig...

© Stof

Kopieregkennisgewing:
Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.

.