stof tot stof, stof tot nadenke:
'n stowwerige gegriffel
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Waterval
Artikels Indeks
Stof se Tuisblad
Kopiereginligting

Onbewus van my blik,
word waterval en jy een.
Word vlees en gees verkwik,
edel van gees, skoon van vlees.
En dan kom woorde vry,
jy is pragtig geskep!

© Stof

Kopieregkennisgewing:
Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.

.