Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
Jou doodgewerk, materie versamel, menige blink bakke, luukse wonings, vet balans. Ontwerpersklere, maar bitter arm, want jouself het jy verloor.
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.