Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
Met vingerpunte, op jou raakpunte, gloei 'n blos uit bleekheid, ontwaking uit 'n leegheid.
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.