Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
My kraak gesien, daardeur geloer. En in jou kniel, deur soek gedwing, verskuilde klontjie goud, daarbinne opgemerk. My gesê, dankie jy, want niemand anders, sou dit wou.
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.