Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
Groot applous, vir grootbek. Handdruk en kompliment, dan weer huis toe gaan. Agter my eie deur, gee eensaam geen handdruk, is smagting geen kompliment, snoer nagstil 'n maskerbek.
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.