stof tot stof, stof tot nadenke:
'n stowwerige gegriffel
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Weggegooi
Artikels Indeks
Stof se Tuisblad
Kopiereginligting

Deur bipolere skande,
jou diep gedompel,
in smadelike verleentheid.

Deur regsgestremde haas,
veragtelike A4 velle,
deur Ferreira laat druk,
en Stafford het saamgelag.

En so is ek dood,
nou net 'n meganisme,
al wat oorbly.
waar is jy vandag?

© Stof

Kopieregkennisgewing:
Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.

.