stof tot stof, stof tot nadenke:
'n stowwerige gegriffel
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Anton
Artikels Indeks
Stof se Tuisblad
Kopiereginligting

Met 'n hart wat gee,
en 'n gees wat bid.
Sonder uiterlik vertoon,
maak jy hul wat ly,
weer waardig,
weer mens.

© Stof

Kopieregkennisgewing:
Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.

.