stof tot stof, stof tot nadenke:
'n stowwerige gegriffel
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Antonio
Artikels Indeks
Stof se Tuisblad
Kopiereginligting

Ander het jou platgetrap.
Amper het jy dit self geglo.
Maar besig om deur genade,
met talent van jou Vader,
met musiek in harte,
te genees.
Waar,
chemie
lank
nie
meer
kon.

© Stof

Kopieregkennisgewing:
Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.

.