Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
Maskerlose terggees met 'n stem, 'n klankfees. Blou-blou oë kyk fyn, sien deur enige vals refrein. En sluip-sluip, sluip die wat nog gewetens het, kruip kruip, uit die ouditorium uit...
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.