stof tot stof, stof tot nadenke:
'n stowwerige gegriffel
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Winterhart
Artikels Indeks
Stof se Tuisblad
Kopiereginligting

Jy wese smokkel in my kop,
of is dit dalk net jou siloeët.
Jou woorde klokkieklink so lokkend,
maar verdwaal teen die buitewand,
van 'n diggeslote granietklip-hart.

© Stof

Kopieregkennisgewing:
Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.

.