Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
Verworpe stukkie toerusting, jare gelede reeds verlaat, roer ligweg as jy verbystap. Maar sink weer tot sy mate, want sy taak, is toeka reeds voltooi
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.