|
|

stof tot stof, stof tot nadenke: 'n stowwerige gegriffel
|
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!
|
Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
|
| | | |
Weerstand kleurkodes
Kry jou weerstande reg...
|
|
| | |
|
Getallewaardes
Vermenigvuldiger
Toegelate foutfaktor
| | | | | | |
Bepaling van die weerstand van 'n weerstand met vier bane:
- Plaas die weerstand voor jou, met die drie bane wat ewe ver van mekaar af is, na linkerkant.
- Gebruik die eerste kolom se waardes om die eerste twee bane se waardes te bepaal.
- Gebruik die tweede kolom se waardes om te bepaal met hoeveel bogenoemde waarde vermenigvuldig moet word, deur die kleur van die derde baan te gebruik.
- Gebruik dan die derde kolom hierbo se waardes om die toegelate foutfaktor te bepaal, deur die vierde baan se kleur te gebruik.
|
|
Bepaling van die weerstand van 'n weerstand met vyf bane:
- Plaas die weerstand voor jou, met die vier bane wat ewe ver van mekaar af is, na linkerkant.
- Gebruik die eerste kolom se waardes om die eerste drie bane se waardes te bepaal.
- Gebruik die tweede kolom se waardes om te bepaal met hoeveel bogenoemde waarde vermenigvuldig moet word, deur die kleur van die vierde baan te gebruik.
- Gebruik dan die derde kolom hierbo se waardes om die toegelate foutfaktor te bepaal, deur die vyfde baan se kleur te gebruik.
Opsomming van die kleure:
|
|
Numeriese waardes
Swart
|
0
|
Bruin
1
Rooi
2
Oranje
3
Geel
4
Groen
5
Blou
6
Pers
7
Grys
8
Wit
|
9
| | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | |
|
Vermenigvuldiger
Swart
|
1
|
Bruin
10
Rooi
100
Oranje
1000
Geel
10000
Groen
100000
Blou
1000000
Goud
0.1
Silwer
|
0.01
| | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | |
|
Toegelate Foutfaktor
Bruin
1%
Rooi
2%
Goud
5%
Silwer
|
10%
| | | | | | | | | | | |
| | |
.
|