|
|

stof tot stof, stof tot nadenke: 'n stowwerige gegriffel
|
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!
|
Met dank aan God drie-enig vir al die se๋ninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
|
| | | |
Suid Afrikaanse telefoonnommerstruktuur soos op 1 September 2014
|
|
| | |
|
'n Nota of twee:
- Die areagebonde kodes word hoofsaaklik deur Neotel en Telkom gebruik.
- Die mobiele foon toewysings kan in enkele gevalle verskil weens die oordrag van nommers tussen verskillende netwerke deur klante wat kies om van netwerk te verwissel sonder om van nommer te verwissel.
Skakelkode
| Bestemming
|
00
| Internasionale oproepe
|
010
| Johannesburg nuwe reeks
|
011
| Witwatersrand en Johannesburg
|
012
| Pretoria, Brits, Culinan, Rayton en omstreke
|
013
| Oos Transvaal
|
014
| Wes Transvaal
|
015
| Noord Transvaal
|
016
| Vaaldriehoek
|
017
| Suidoos-Transvaal
|
018
| Suidwes-Transvaal
|
021
| Kaapstad en omstreke
|
022
| Boland
|
023
| Groot Karoo
|
014
| Somerset Wes en omstreke
|
027
| Namakwaland
|
028
| Suidkaap
|
013
| Durban
|
032
| Noordelike Natal
|
033
| Natal Middelande
|
034
| Noord Natal
|
035
| Zululand
|
036
| Drakensberge
|
039
| Natalse Suidkus
|
040
| Bisho
|
041
| Port Elizabeth en omstreke
|
042
| Suidkaap en omstreke
|
043
| Oos London en omstreke
|
044
| Tuinroete
|
045
| Sentraal-Kaap
|
046
| Suidelike Kaap
|
047
| Umtata en omstreke
|
048
| Noordkaap
|
049
| Graaf Reinett en omstreke
|
051
| Bloemfontein en omstreke
|
053
| Kimberley en omstreke
|
054
| Uppington en omstreke
|
056
| Kroonstad en omsteke
|
057
| Noordelike Oranje Vrystaat, Welkom en omstreke
|
058
| Oos Vrystaat
|
| | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | |