Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
Altyd 'n trooswoord, 'n drukkie. En te midde van jou eie seer, het jou hart nog altyd, 'n hoekie vir 'n ander.
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.