stof tot stof, stof tot nadenke:
'n stowwerige gegriffel
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Jakkie
Artikels Indeks
Stof se Tuisblad
Kopiereginligting

Met trane deel jy
jou eina en jou twyfel.
Maak so my dankbaar,
dat jy my wou kies,
om met jou te deel.

Die oomblik as jy op jou knieë gaan,
hoor Hy jou smeking,
vir genade,
vir jou,
vir ander,
vir my.

© Stof

Kopieregkennisgewing:
Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.

.