stof tot stof, stof tot nadenke:
'n stowwerige gegriffel
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Gina
Artikels Indeks
Stof se Tuisblad
Kopiereginligting

Ek weet nie waar jy is.
Weet nie,
wat in jou hart leef.
Weet nie
waarom,
maar sonder vra,
probeer ek,
soms verstaan.
Waar is jy vanaand?

© Stof

Kopieregkennisgewing:
Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.

.