stof tot stof, stof tot nadenke:
'n stowwerige gegriffel
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Anél
Artikels Indeks
Stof se Tuisblad
Kopiereginligting

Party sę jou koppie raas.
Ander noem jou roekeloos.
Maar ons begenadigdes
wat nader toegelaat word,
weet dat jy onvoorwaardelik omgee,
waarde gee.

© Stof

Kopieregkennisgewing:
Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.

.