stof tot stof, stof tot nadenke:
'n stowwerige gegriffel
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Adriaan
Artikels Indeks
Stof se Tuisblad
Kopiereginligting

Toe meganika nie meer wou,
vat jou vingers raak.
En kort voor lank,
pomp die olie weer,
en laat die wiele rol.

© Stof

Kopieregkennisgewing:
Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.

.