stof tot stof, stof tot nadenke:
'n stowwerige gegriffel
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Mirinda
Artikels Indeks
Stof se Tuisblad
Kopiereginligting

Jou huis teen die berg,
in die hartjie van die stad,
bring weer berusting,
as jy deel en ontvang.
As jy die dag eensaam is,
mag jy maar vra, en ons sal dra.

© Stof

Kopieregkennisgewing:
Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.

.