Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
Toe dit vir my nodig was, om iets te beteken, toe bou jy 'n huis. Toe dit nodig was, om funksioneel te wees, was jy die engel, wat 'n kantoor weer laat werk. En as jy paaie kruis, laat jy 'n stempel, wat hoop sertifiseer.
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.