Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
Jou woorde: "hoe gaan dit", is nie uit konvensie, maar uit omgeehart. En as die antwoord dan eerlik is, het jy die wysheid, vir die regte respons.
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.