stof tot stof, stof tot nadenke
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seŽninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Elsa Ward: Die fondament agter Stof se verhoogloopbaan en openbare optredes
Stof se Tuisblad
Stof se Griffels

Elsa Ward tussen 1982 en 1986 het dit haar lewenstaak gemaak om Stof en sy mede-kreatiewes goed toe te rus vir 'n kreatiewe- en verhoogloopbaan. Sy het deur die onbaatsugtige deel van haar kennis en vaardigheid, 'n stewige fondament gelÍ wat verseker het dat Stof laterjare met selfvertroue, sy kreatiwiteit op die verhoog met sy gehore kon deel in getuienisproduksies sowel as sekulÍre produksies.

Hiermee dan Stof se waardering en dank aan haar, vir daardie ekstra stukkie toewyding waarmee sy haar kennis en vaardighede gedeel het.

© Stof 2006/04/14