stof tot stof, stof tot nadenke
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seŽninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Dankie, Vader!
Stof se Tuisblad
Stof se Griffels
Dankie Vader vir U grootheid en guns

Met dank aan God drie-enig vir al die seŽninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Sonder Sy gawes, guns en voorsiening, sou niks wat ek aanpak, ooit suksesvol kon wees nie. Alle eer aan Hom!

My seŽnwens vir jou

Die Here sal jou seŽn en jou behoed. Die Here sal Sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees; Die Here sal Sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee. (Num. 6:24-26).


Mag die HERE, die God van julle vaders, by julle byvoeg duisend maal soveel as wat julle is, en julle seŽn soos Hy julle beloof het! (Deut 1:11)

Stof 2006/04/14