Flitsfilosofie:
kort en kragtige waarhede
© Stof 1996-2005


Normaliteit is die afwyking wat die kreatiewe en die spontane in die mens onderdruk

Daar is 'n fyn verskil tussen 'n regsgeleerde en 'n regsgestremde

Die grens tussen dierbaar en dierlik is mesdun

Elke mens het 'n vrye keuse met watter kant van sy rugstring hy dink. Nie almal maak dieselfde keuse nie.

Rasionaliteit is die afwyking wat maak dat God se genade en voorsiening nie raakgesien word nie.

Die laaste een is 'n vasvat definisie wat ek by Koos van der Merwe leen:
Ongeloof is die irassionele tragiek van hom wat nie wil sien nie.
.


Die Here sal jou seën en jou behoed. Die Here
sal Sy aangesig oor jou laat skyn en jou
genadig wees; Die Here sal Sy aangesig
oor jou verhef en aan jou vrede gee.
(Num. 6:26-28)
Besoekrekord:
Bladteller: Bladteller
Werfteller Werfteller