Artelex bied aan jou die geleentheid om 'n doeltreffende afleweringsdiens aan jou klante te bied sonder die las van voertuigadministrasie, instandhouding of personeeladministrasie.
Jy baat op die volgende wyses deur van Artelex Koerierdiens se dienste gebruik te maak:
- 'n Ervare bestuurder word saam met 'n voertuig aan jou maatskappy toegeken om jou aflewerings vlot te laat verloop.
- Bestuurders word van kommunikasiemedia voorsien sodat hulle te alle tye bereikbaar kan wees tydens diensure.
- Artelex neem die las van voertuiginstandhouding van jou af sodat jy kan fokus op jou besigheid.
- Artelex neem ook die las van personeeladministrasie van jou af en skep so vir jou nog baie produktiewe besigheidsure.
- Kostes word per kontrak bepaal is vasgestel vir die kontraktyd, dus kry jy geen onaangename verrassings nie.
- Alle versekeringskostes is ingesluit in die kontrakprys en gee jou verdere gemoedrus.
- Bystandbestuurders verseker dat jou aflewerings nooit stilstaan nie.
|