AWT Dienste Gesels met AWT Dienste

Tel: 0826326795
Epos: woutie@sukijaki.co.za

AWT Dienste beskik oor vakmanne wat ten volle gekwalifiseer, gelisensieer en by die tersake professionele liggame geregistreer is.

AWT se span is gekwalifiseer om aan jou die volgende dienste te kan bied:
- Elektriese installasie-advies
- Elektriese installasietoetse
- Sonkragstelsels
- Omgewingsvriendelike alternatiewe kragbronne
- Huishoudelike installasies, uitbreidings, instandhouding en herstelwerk.
- IndustriŽle installasies, uitbreidings, instandhouding en herstelwerk.
- Gevaargebied installasies, uitbreidings, instandhouding en herstelwerk
- Alledaagse elektriese herstelwerk en foutopsporing, ongešg die grootte of aard daarvan
- Installasie, instandhouding, foutopsporing en herstel van elektriese ontwikkelaars, driefase sowel as enkelfase, hetsy diesel of petrol aangedrewe, en die gepaardgaande monitering-, beheer en oorskakelstelsels
- Die installasie, instandhouding, foutopsporing en herstel van alternatiewe kragstelsels en die beheerelemente wat daarmee gepaard gaan
- Die installasie, instandhouding, foutopsporing en herstel van klankstelsels
- Konsultasiediens rakende konstruksiesake
- Boukonstruksie
- Dakkonstruksie
- Oorhoofse kabels
- Waterdigting
- Sweiswerk
- Loodgieterswerk
- Elektriese installasies, instandhouding en herstel
- Sekuriteitstelsels
- Plaveisel
- Afdakke
- Hekke, heinings en mure
- Die meeste ander nutsmandienste wat jy ooit in en om jou huis of besigheid gaan benodig.

- Lewendige musiek vir alle geleenthede

Gesels vandag nog met Wouter of Trynie by woutie@sukijaki.co.za
nutsman, handyman, loodgieter, plumber, sweiser, welder, verwer, painter, verf, paint, seel, seal, waterdigting, waterproofing, warm water geyser, houtwerk, carpentry, herstel, repair, elektrisien, electrician, elektries, electrical, vakman, artisan vensters, windows, plafonne, ceilings, plafon, ceiling, sement, cement, plaveisel, paving, builders warehouse, afdakke, roofs, heinings. fences, heining, fence, hek, gate, slot, lock, elektrisiteit, electricity, toetssertifikaat, sertifikaar van voldoening, SVD, certificate of compliance, COC, herstel, repairs, onderhoud, instandhouding, maintenance, dakbou, roofing, daklek, roof leak