Bertha se Stories,

'n trefferverhaal deur Natasha Dutton



Die eerste van 'n reeks van drie boeke in die Bertha Badprop reeks, is nou op die rak. Natasha Dutton se karakter, Bertha Badprop, beloof om in die harte van lesers 'n lekker knus nessie los te skoffel. Kom deel in die realistiese ervaring van die lief en leed van 'n moderne tiener. Maak Bertha se belewenis van die skommelinge wat haar lewe soms ophelder, soms versuur, vandag jou eie.

Doen nou reeds navraag oor jou eksemplaar terwyl die huidige druk nog beskikbaar mag wees. Klik hier om jou navraag te rig of skakel 0722840767 om joune te bestel!

Natasha Dutton

Klik hier om Natasha se amptelike skrywerswerf te besoek...